Tuis
Die vierde Afrikaans Medium Laerskool open op 11 Januarie 1989 met 571 leerlinge en 26 onderwysers. Op 24 Februarie word die skool amptelik as Laerskool Kruinpark met die leuse “Glo, Leer en Leef” bekend gestel.
Waar is ons geleë?
Hoek van Vaalrivier- en Shebastraat, Secunda, 2302.
Skool ure 2024
Behalwe dae wat op D6 Connect deurgegee word, waar leerders ander tye skool het en gedurende vakansiedae en kwartaal vakansies.
Graad 000 | 07:30 - 12:30 | Maandag tot Vrydag |
Graad 00 | 07:30 - 12:30 | Maandag tot Vrydag |
Graad R | 07:30 - 12:30 | Maandag tot Vrydag |
Graad 1 | 07:30 - 13:00 | Maandag tot Vrydag |
Graad 2 | 07:30 - 13:00 | Maandag tot Vrydag |
Graad 3 | 07:30 - 13:30 | Maandag tot Vrydag |
Graad 4 | 07:30 - 13:30 | Maandag tot Vrydag |
Graad 5 | 07:30 - 13:30 | Maandag tot Vrydag |
Graad 6 | 07:30 - 13:30 | Maandag tot Vrydag |
Graad 7 | 07:30 - 13:30 | Maandag tot Vrydag |
Kantoor ure 2024
Die kantoor is toe op vakansiedae en kwartaal vakansies. Dae wat skool vroeër sluit of ander tye het, werk die skoolkantoor op daardie tye ook.
Maandag tot Donderdag | 07:15 - 14:30 |
Vrydag | 07:15 - 13:30 |
Termyn datums vir 2024
Opsomming van die 2023 kalender vir publieke skole.
KWARTAAL 1 | 17 Januarie - 20 Maart |
KWARTAAL 2 | 03 April - 14 Junie |
KWARTAAL 3 | 09 Julie - 20 September |
KWARTAAL 4 | 01 Oktober - 13 Desember |
Kwartaal beplanning vir 2024
Onthou alle datums is onderhewig aan verandering, D6 Connect se kalender funksie is op datum.
KWARTAAL 1 | Laai af |
KWARTAAL 2 | Laai af |
KWARTAAL 3 | Laai af |
KWARTAAL 4 | Laai af |
Weeklikse Kruindagboek vir 2024
Laai nou die D6 Connect toep af, koppel Laerskool Kruinpark, sowel u kinders en wees verseker dat u op datum is van die weeklikse oefentye, wedstryde en gebeurtenisse by die skool.
Belangrike datums om oop te hou in 2024
Hier is 'n paar gebeurtenisse wat u in u kalender kan neerpen. Onthou alle datums is onderhewig aan verandering!
SANBS BLOEDSKENKAKSIE | 13 MAART 2024 |
SANBS BLOEDSKENKAKSIE | 30 MEI 2024 |
MNR EN MEV KRUINPARK | 03 MEI 2024 |
OPEDAG | 24 MEI 2024 |
OOSTERLAND WIELESKOU | 27 MEI 2024 |
GHOLFDAG | 08 JUNIE 2024 |
SANBS BLOEDSKENKAKSIE | 30 JULIE 2024 |
KRUINPARK KARNAVAL | 19 SEPTEMBER 2024 |
SANBS BLOEDSKENKAKSIE | 23 OKTOBER 2024 |
GR.7 AFSKEID | 2 NOVEMBER 2024 |
DANKDIENS | 6 NOVEMBER 2024 |
MINI OPEDAG | 08 NOVEMBER 2024 |
JUNIOR MERIETE OGGEND | 15 NOVEMBER 2024 |
GRAAD R GRADEPLEGTIGHEID | 15 NOVEMBER 2024 |
KRUINTJIE KERSKONSERT | 22 NOVEMBER 2024 |
KRUINTJIE OUMA EN OUPA KERSKONSERT | 29 NOVEMBER 2024 |
Graad 000 tot Graad 7.
Laerskool Kruinpark voorsien aan die behoeftes van leerders en hul ouers.
Kruintjie Pre-primêr
By Kruintjie pre-primêr, volg ons ‘n gestruktureerde dagprogram en gebruik ons die ELDA Kurrikulum.
Lees MeerGrondslagfase
Ons glo dat grondslagonderwys van kardinale belang is vir die ontwikkeling van ons kinders.
Lees MeerIntermediêre en Senior Fase
Graad 4, 5 en 6 is intermediêre fase en graad 7 is senior fase.
Lees Meer