Laerskool Kruinpark

Akademie

Akademie

Top 10

Graad 4 tot Graad 7 se top 10 akademiese leerders word elke kwartaal aangewys in die saal en Kruinpark bederf ons Top 10 leerders elke kwartaal met 'n lekker ete om dankie te sĂȘ vir hulle harde werk.


Goue 10

Leerders wat van Kwartaal 1 tot Kwartaal 4 in die Top 10 was, is in die Goue 10 en ontvan sertifikate tydens die skool se prysuitdeling in die einde van die jaar.