Laerskool Kruinpark

Kommunikasie

Kommunikasie

By Laerskool Kruinpark glo ons dat as personeel, ouers en leerders saamwerk, effektiewe kommunikasie deur ons beskikbare hulpbronne, moontlik is. Laerskool Kruinpark se offisiƫle kanaal vir kommunikasie is die D6 Connect Toep. Die toep is so opgestel dat u as ouer, alle nodige inligting kan vind en ook die skool en personeel kan kontak. U kan ook u kind se afwesigheid aanmeld op die toep en die siekbrief aanheg.


D6 CONNECT

Maak asseblief seker u kies CONNECT.

D6 Connect kan gelaai word op die volgende platforms:

Windows Desktop, Mac Desktop, Android, Apple, Huawei en ook aanlyn op u webblaaier op ‘n rekenaar.

Nadat u die toep afgelaai het, volg die instruksies en registreer met u eie identiteitsnommer.  Maak asseblief seker dat u selfoonnommer die nommer is wat die skool op ons stelsel het, want ‘n OTP word na die nommer gestuur om te verifieer. Hou ook u kind / kinders se identiteitsnommers byderhand, u gaan dit nodig hê om u kind te koppel aan u as ‘n ouer.

Kruinpark d6 connect


Kruinpark Facebook

Facebook

Laerskool Kruinpark gebruik die sosiale media platform, FACEBOOK om baie van ons aktiwiteite, spog nuus en sosiale gebeurtenisse met u en ondersteuners te deel.  Volg die onderstaande skakel, om Laerskool Kruinpark ook op FACEBOOK te volg.

https://www.facebook.com/LSKruinpark


Youtube

Laerskool Kruinpark het ook ‘n paar video’s beskikbaar op ons skool se offisiële YOUTUBE blad.  U kan die volgende skakel volg om Laerskool Kruinpark op YOUTUBE te volg.

https://www.youtube.com/@laerskoolkruinpark4114

Kruinpark YouTube


Skool Telefoonnommer: 017 634 8242

Personeel E-pos Besonderhede

Hoof Mnr Danie Heese hoof@kruinpark.co.za 
Adjunkhoof Mnr Barnie Botha adjunkhoof@kruinpark.co.za 
Bemarking en Kommunikasie, D6 Connect Toepassing Hulp, Fondsinsameling Mev Delanie Kruger bemarking@kruinpark.co.za 
Administrasie: Graad RRR-7 Mev Shirley Naudé skoolfonds@kruinpark.co.za 
Departementshoof: Graad RRR-R Mev Diana Van Wyk admin@kruinpark.co.za 
Departementshoof: Graad 4-7 Mnr Jan-Divan Preuyt jan-divanpreuyt@kruinpark.co.za 
Departementshoof Opvoedkundige Leiding: Graad 4-7 Mev Marianna Victor mariannavictor@kruinpark.co.za 
Finansies Mev Ankia Emslie fin@kruinpark.co.za 
Klerewinkel & Verlore Stoor Mev Jakkie Dreyer admin2@kruinpark.co.za 
Algemene Navrae Mev Aletta Mans admin@kruinpark.co.za 
Debiteure & Skoolfonds Navrae, Naskool, Busdiens, Subsidies, Klerebank (Tweedehandse Klere) Mev Carien Rossouw debiteure@kruinpark.co.za 
Kassiere Mev Shirley Naudé skoolfonds@kruinpark.co.za 
Kultuurhoof Mnr Stefan Nienaber kultuur@kruinpark.co.za 
Sporthoof Mnr Wihan Engelbrecht Sport@kruinpark.co.za 
Graadhoof: Graad RRR - R Mev Sharné Engelbrecht sharneengelbrecht@kruinpark.co.za 
Graadhoof: Graad 1 Mev Hanneri Fourie hannerifourie@kruinpark.co.za 
Graadhoof: Graad 2 Mev Soné Sykes sonesykes@kruinpark.co.za 
Graadhoof: Graad 3 Mev Magda Du Plessis magdaduplessis@kruinpark.co.za 
Graadhoof: Graad 4 Mev Lizelle Carter lizellecarter@kruinpark.co.za 
Graadhoof: Graad 5 Mev Nadine Barnard nadinebarnard@kruinpark.co.za 
Graadhoof: Graad 6 Mev Marisa Erasmus marisaerasmus@kruinpark.co.za 
Graadhoof: Graad 7 Mev Marié Grib mariegrib@kruinpark.co.za 
Graad RRR - CJ Mev Connie Jefferies conniejeffries@kruinpark.co.za 
Graad RRR - CG Mej Chantal Goosen chantalgoosen@kruinpark.co.za 
Graad RR - NN Mev Ninette Booysen ninettebooysen@kruinpark.co.za 
Graad RR - AV Mev Anze van Wyk anzevanwyk@gmail.com 
Graad RR- RV Mev Roelanda van Loggerenberg roelandavlog@kruinpark.co.za 
Graad R - BI Mev Bianca Jacobs biancajacobs@kruinpark.co.za 
Graad R - ZC Me Zané Cilliers zanecilliers@kruinpark.co.za 
Graad R - AM Me Amanda Smith amandasmith@kruinpark.co.za 
Graad R - AL Mev Alecia van Blerk aleciavanblerk@kruinpark.co.za 
Graad 1 - DW Mev Diana Van Wyk dianavanwyk@kruinpark.co.za 
Graad 1 - NK Mev Nikita Kriel  nikitakriel@kruinpark.co.za 
Graad 1 - NC Mev Natasha-Ané Claasen natashaclaasen@kruinpark.co.za 
Graad 1 - HF Mev Hanneri Fourie hannerifourie@kruinpark.co.za 
Graad 1 - ML Mev Melanie Greeff melaniegreeff@kruinpark.co.za 
Graad 2 - SM Mev Soné Sykes sonesykes@kruinpark.co.za 
Graad 2 - CT Mev Celesté Preuyt celestepreuyt@kruinpark.co.za 
Graad 2 - SE Mev Sharné Engelbrecht sharneengelbrecht@kruinpark.co.za 
Graad 2 - MP Me Mennissa Pieterse mennissapieterse@kruinpark.co.za 
Graad 2 - ST Mev Stefani Barnard stefanibarnard@kruinpark.co.za 
Graad 3 - SZ Mev Stephanie Van Zyl stephanievanzyl@kruinpark.co.za 
Graad 3 - NV Me Natasha Visagie natashavisagie@kruinpark.co.za 
Graad 3 - AS Mev Anjo Slabbert anjoslabbert@kruinpark.co.za 
Graad 3 - MD Mev Magda Du Plessis magdaduplessis@kruinpark.co.za 
Graad 3 - CN Me Charné Schnettler charneschnettler@kruinpark.co.za 
Graad 4 - BV Mej Bernadine Jansen van Vuuren bernadinevanvuuren@kruinpark.co.za 
Graad 4 - LC Mev Lizelle Carter lizellecarter@kruinpark.co.za 
Graad 4 - AW Mev Anqelique van Wyk angeliquevanwyk@kruinpark.co.za 
Graad 4 - IO Me Ilze Oberholzer ilzeviljoen@kruinpark.co.za 
Graad 5 - NB Mej Nadiné Barnard nadinebarnard@kruinpark.co.za 
Graad 5 - CP Mnr Carel Du Plessis carelduplessis@kruinpark.co.za 
Graad 5 - CK Mev Chane Koeglenberg chanekoeglenberg@kruinpark.co.za 
Graad 5 - KV Me Kaylan van Wyk kaylanvanwyk@kruinpark.co.za 
Graad 6 - AC Mnr Alec Swart alecswart@gmail.com 
Graad 6 - IM Mev Inge Myburgh ingehouy04@gmail.com 
Graad 6 - AG Mej Anika Griessel anikagriessel@kruinpark.co.za 
Graad 6 -  ME Mev Marisa Erasmus marisaerasmus@kruinpark.co.za 
Graad 6 - HK Mev Hildé Kleyn hildekleyn@kruinpark.co.za 
Graad 7 - HS Mnr Hennie Senekal henniesenekal@kruinpark.co.za 
Graad 7 - JM Mev Jolinda Van Der Merwe jolindavandermerwe@kruinpark.co.za 
Graad 7 - MG Mev Marié Grib mariegrib@kruinpark.co.za 
Graad 7 - JK Mev Jurene Kemp jurenekemp@kruinpark.co.za 
Graad 7 - JG Mnr Johann Grib johanngrib@kruinpark.co.za